Travel Break testimonials
Here’s a couple of testimonials we have received on using our services. If you would like to leave us a testimonial, please visit our contact us page or call us directly.
Daar was letterlik niks wat ons kon verander nie, al sou ons wil…. Paar klein goedjies wat nogals onverwags was, maar dis regtig so klein, dis nie die moeite werd om te kla daaroor nie.
So ver as wat die Hotel betref, was dit net 300% reg.
Baie lekker geeet (seker 4kg opgetel maar ons praat nie daaroor nie) ons self rond gedrink en almal was altyd net TE behulpsaam gewees!
Die ‘Garden view’ kamer was meer as perfek, omdat die pool view en die sea view kamers amper niks privaatheid het nie, so ons is baie bly ons het nie die extra geld betaal vir die upgrade nie! 10/10
Die kos was BAIE lekker…. klein bietjie herhalend, maar daar is so baie om van te kies, laat jy regtig nie voel jy moet dieselfde kos eet nie. Soos bv die brood/pastry rakkie…. Elke dag was dieselfde goed, maar ek dink daar was 4/5 verskillende croissants, 3/4 verskillende brode, soet, sout, omtrent dit wat jy aan kan dink was daar gewees… 9/10
Room service was perfek, Het letterlik net ons dollars in die kluis gesit, maar fone, kamera’s alles die wereld vol laat rondle met niks issues nie. Inteendeel ons kamera en my skoene een aand op die beach vergeet, waar die sekuriteit dit by die ontvangs gaan ingee het, en ek het dit net daar weer gekry. So van n veiligheids punt af sal ek die Hotel n 12 uit 10 uit gee!
Om eerlik te wees, ek weet regtig nie wat anders om vir jou te sê nie…. Ons het die tyd van ons lewe gehaad daar, met nie n worry in die wereld nie….
Ek sal absoluut terug gaan , en is van plan ook om terug te gaan, en sal die keer ons dogtertjie saam vat.
Dis regtig moeilik om hulle te fout op enige iets, oh, dalk net die Swembad wat 7uur die aand toe maak! Dit het ons wel een of twee keer bietjie gepla, wat almal nog lekker besig was in die swembad om die cocktails te geniet! Maar dit was letterlik n droom vakansie gewees, en beter as wat ek verwag het!
Ek het wel vergeet om Rande saam op die vliegtiug te vat vir eet en drink goed, het n klein bietjie gehaad, maar was maar limited, en die ‘doane’ daar was n bietjie van n gemors, maar verder geen klagtes nie….
It rained a little when we arrived but the hotel welcomed us with “welcome drinks” and briefed us on what is activities are included and where we can eat. The food was unbelievable with a very big variety every day. Lunch was a la carte but with the all-inclusive option we took, we were able to order 90% of the food and drinks on the menu. I am so glad that you suggested we take the all inlcuisve option, it was well worth it! The waiters were always very friendly and will to assist. The hotel is huge, the upkeep is very good. The gardens are well manicured and very lush.
We did a catamaran cruise and the inland South Tour. Both were very enjoyable and well arranged. Nisa, from Connections messaged us after each excursion to hear how it was. We also did a daytrip to Port Louis and Grand Baie with a private guide. He was very nice and gave a lot of info on the history of Mauritius.
The weather was also perfect, it wasn’t too hot but we were able to wear shorts and go into the water with ease. We felt a big difference in temperature between the West Coast, East Coast (when we took to catamaran trip) and the South Coast with the other excursion. I can testify that “west really is best”J
On my birthday the restaurant staff surprised me with a cake and they all sang Happy Birthday. It was very special. I suppose you arranged it, thank you very much! J
In a nutshell, the hotel had a very pleasant atmosphere with very friendly staff always willing to help. Rooms were clean and comfortable and the food was fantastic. The beach was unbelievable and the water activities a huge bonus!
We had an amazing holiday and will go back any day. We will definitely book through Travel Break again J On behalf of my mom and aunty we would like to thank you for your effort with all the arrangements. We really appreciate it a lot!